NIGERIË – Bid saam met pastoor Elam, een van talle kerkleiers in Nigerië se Tarabastaat, wat deelneem aan leierskapsopleiding wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote gelei word. Dankie dat julle hierdie opleiding moontlik maak.
Prayer Points