Skip to content

11 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

SENTRAAL-ASIË – Yildan het tydens ondervraging moedig verduidelik dat hy wou hê dat mense van die ware en lewende God moet weet. Nou ervaar sy gesin voortdurende ondersoeke deur die owerhede. Bid vir volharding terwyl hulle onder monitering deurloop.

Back To Top
No results found...