Skip to content

10 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR – May vra ons om te bid: “Baie gelowiges word weens die oorlog en vervolging ontwortel, en ons het kontak met hulle verloor. Bid asseblief dat hulle getrou sal bly aan Jesus.”

Back To Top
Soek