Skip to content

10 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

NIGERIË – Dit blyk dat die geweld in noordelike Nigerië nooit gaan ophou nie. Vra God om vrede in hierdie land te bring. Die afgelope jaar is duisende Nigeriese Christene uit hul huise ontwortel.

Back To Top
No results found...