Skip to content

Noeh bedank jou vir jou handtekening!

Ons het 808,172 handtekeninge van 143 (!) lande af ingesamel! DANKIE dat jy ons gehelp het om hierdie ongelooflike getal te bereik en die stem van die Kerk in die Midde-Ooste te vergroot!

Die ‘Een Miljoen Stemme van Hoop’-petisie sal aan die Verenigde Nasies in New York en elders voorgehou word. Bid asseblief vir die ontmoetings, vir almal wat betrokke is, en vir diegene wat deur die petisie verteenwoordig word. “Here, laat U Koninkryk kom en U wil geskied! In Jesus se naam bid ons. Amen.”

Back To Top
Soek