Skip to content

Indien jy dit gemis het!

Om 13:00 op 10 Januarie, het Geopende Deure die 2018 Wêreldwaarnemingslys met hierdie Facebook Live-geleentheid bekendgestel.

Kyk dit nou, om te leer wat verander het sedert verlede jaar en hoe jy vir gelowiges kan bid wat God se Koninkryk uitbou, daar waar geloof die meeste kos.

Back To Top
Soek