Skip to content

Hoekom Christene tydens Ramadan moet bid

Meer as 1,8 miljard mense regoor die wêreld identifiseer as Moslem. Gedurende Ramadan sal Moslems met erns vas, in ʼn soeke om tot Allah te nader. As ʼn resultaat word ekstremistiese uitlewing van Islam dikwels meer geweldadig gedurende hierdie periode, wat veroorsaak dat die vervolging teenoor Christene wat in Islamitiese lande woon, ook verhoog.

In hierdie video nooi Jan Gouws (Uitvoerende Direkteur) alle Christene uit om gedurende Ramadan te bid – nie net vir Christene wat waarskynlik meer vervolging sal ervaar nie, maar ook om te bid dat 1,8 miljard Moslems die een ware God sal ontmoet!

Versoek jou gratis Ramadan Gebedskalender deur die vorm hieronder in te vul.

Oops! We could not locate your form.

Back To Top
Soek