ERITREA – Bid vandag vir die sewe pastore in Eritrea wat weens hul geloof gevange geneem is: Dr. Futsum Gabrenegus, ds. Gebremedhin Gebregiorgis, dr. Kuflu Gebremeskel, ds. Million Gebreselassie, ds. Halie Naziga, ds. Kidone Weldou en dr. Tekieab Menghisteab.
Prayer Points
