Skip to content

6 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR – Pastoor Mun* is ook gedwing om uit sy gemeenskap te vlug. “Ons moet ons huise verlaat vir ons veiligheid. Ons kan nie meer na ons kerke toe gaan nie,” sê hy. Bid vir leiding terwyl hy onderskei wat die volgende stappe vir hom en sy gesin is.

Back To Top
Soek