Bybel-veldtog
Christene regoor die wêreld staar ernstige uitdagings in die gesig. Dit is noodsaaklik dat Christene toegang tot God se Woord het en opgelei word om dit te verstaan – om hulle te help om in hul geloof te groei. Miljoene Christene het jou hulp nodig om God se Woord te lees en te verstaan.