GEHEIME GELOWIGES – Dit is vir pastore in die Midde-Ooste ʼn risiko om met gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond te werk. Dank God vir pastore wat hierdie risiko neem. Bid vir pastore wat dit waag om nuwe gelowiges te ontmoet.
Prayer Points