MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA – Bid vir God se krag vir Christen-mans in Kameroen se Verre Noorde, ʼn streek wat deur Boko Haram geterroriseer word. Mans dra die las om vir hul gesinne te sorg en hulle teen aanvalle en ontvoering te beskerm.
Prayer Points