KAMEROEN – Bid saam met jou suster in Kameroen, Médéké, wie se tienjarige seun, Joseph, tydens ʼn dodelike aanval op hul dorpie deur Boko Haram gevange geneem is. “Ek sal daardie dag nooit vergeet nie,” sê die ma van vyf.
Prayer Points