Skip to content

30 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

CHINA – Bid vir die volgende generasie van die wêreldwye Kerk. Bid spesifiek vir die Kerk in China dat dit in 2025 sal floreer en ondanks die beproewings wat dit in die gesig staar, vir baie mense hoop sal bring.

Back To Top
Soek