Skip to content

3 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

SOEDAN – Die owerhede het verklaar dat enige gebou in die stad Khartoem wat nie aan die regulasies voldoen nie, vernietig sal word. Bid dat God alle planne vir die vernietiging van nog kerkgeboue sal dwarsboom.

Back To Top
No results found...