Skip to content

3 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

KAMEROEN – Bid saam met Auristine, wat die vrouebediening lei. Die bediening het groepe in twaalf gemeenskappe gevestig. “Ek kan sien hoe die vroue vervuld en gereed is om vervolging in die gesig te staar,” sê sy.

Back To Top
No results found...