Skip to content

29 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA – Bid saam met vroulike gevangenes wat fisiese knegte van hul ontvoerders is. Bid dat hulle sal onthou dat hulle as gevolg van Christus se werk aan die kruis nie meer geestelik verslaaf is nie.

Back To Top
No results found...