Skip to content

29 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

IRAN – Bid vir wysheid en moed vir Hakob se regsadvokate en dat deure internasionaal sal oopgaan om aandag op sy saak te vestig. God, ons tree in vir ons broer, Hakob, en vra U om in te gryp in hierdie moeilike situasie.

Back To Top
No results found...