LAOS – Bid vir die 19 gelowiges in die dorp waar kerkleiersn gearresteer is. Hulle leef in voortdurende vrees, aangesien die dorpenaars en owerhede elke beweging van gelowiges dophou. Bid dat hulle God ten spyte van die
risiko’s sal dien.
Prayer Points