Skip to content

29 April 2025

  • Milandre Hartze

Mali – “Betaal ʼn Islamitiese belasting – of vlug.” Dit is die keuse wat gelowiges in ʼn streek in Mali, WesAfrika, in die gesig staar. Islamitiese militante het hul gemeenskappe oorgeneem. Bid saam met ons familie en onthou “dié wat mishandel word” (Hebreërs 13:3)

Back To Top
Soek