Skip to content

27 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA – Vra God om meer traumasorgwerkers toe te rus. Bid vir die werkers se emosionele en geestelike welstand terwyl hulle luister na herhaaldelike verslae oor seksuele geweld.

Back To Top
No results found...