Skip to content

27 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

SIRIË – As gevolg van die verandering in mag, kan Sunni Moslems nou hul geloof openlik in Sirië se strate verkondig. Hulle roep ander, insluitend gelowiges, na Islam. Bid dat Christene sterk sal staan. Een Siriese gelowige deel: “Dit is noodsaaklik vir Christene om standvastig in hul geloof te bly.”

Back To Top
Soek