IRAN – Bid by naam vir ʼn Christenbekeerling, Aida Najaflou (43), wat verskeie aanklagte in die gesig staar, bloot omdat sy gebid het, mense gedoop het en Christelike inhoud aanlyn gedeel het. Bid dat God haar onder Sy vlerk sal hou.
Prayer Points
