SIRIË – Bid dat Christene gekies sal word om ʼn beduidende en positiewe rol te speel in die voorbereidings vir die opstel van Sirië se nuwe grondwet. Christen-leiers het gevra om deel te neem. Bid vir guns.
Prayer Points