Skip to content

26 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

IRAN – Bid vandag saam met jou Iranse familie terwyl massaarrestasies regoor die land toeneem. Sommige van die onlangse gevalle behels aanklagte wat verband hou met die besit van Bybels. Bid dat die Evangelie ondanks hierdie terugslae sal aanhou om te versprei.

Back To Top
No results found...