SIRIË – Gaan voort om vir Sirië en die Kerk daar te bid. Ons veldspan rapporteer dat misdaad in dié Arabiese land groei, strate is leeg in die aande. Bid vir ʼn einde aan die kriminele aktiwiteite en vir herstel.
Prayer Points