Skip to content

24 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SENTRAAL-ASIË – Bid vir deursettingsvermoë vir Karim. Hy bly in sy dorp om verskeie ander gelowiges te ondersteun. Bid ook vir sy gesondheid en die agteruitgang van sy gehoor.

Back To Top
No results found...