Skip to content

24 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË – Bid saam met ons Nigeriese familie wat verlede jaar op Oukersaand en Kersdag geliefdes in aanvalle verloor het. Bid vir hul vrede en dat hulle daaraan herinner sal word dat hulle nie alleen is nie.

Back To Top
No results found...