SENTRAAL-ASIË – Bid saam met ons broer, Karim, wat sy vrou en kinders verloor het. Hy gaan ook moontlik die huis wat hy gebou het verloor omdat hy besluit het om Islam te verlaat en Jesus te volg. Vra God om altyd naby aan hom te wees
Prayer Points