SENTRAAL-ASIË – Prys die Here vir Daniël*, wat onlangs 25 jaar as Bybelsmokkelaar vir Geopende Deure gevier het. “Ek gebruik my ervaring en vaardighede om die Bybel op kreatiewe maniere na vervolgde gelowiges te bring,” sê hy.
Prayer Points