SIRIË – Dank God dat baie Koerdiese Moslems in die noordooste van Sirië in die laaste paar jaar volgelinge van Jesus geword het. Bid dat die Here hulle sal toerus en bemagtig met alles wat hulle benodig om sterk en magtig in hulle geloof te word.
Prayer Points