Skip to content
  • Afrikaans

21 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË – Die meeste dorpe in Benuestaat is Christelik. Bid vir vertroosting en krag vir mense wat treur oor die verlies van familie en vriende. Mag hulle bemoedig word met die wete dat hul geliefdes by Jesus is.

Back To Top
No results found...