Skip to content

20 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA – Bid vandag saam met Hakuri*, ʼn weduwee in Niger. “Bid vir vrede in ons streek en teen onsekerheid,” vra sy. “Ons is bang vir wat gebeur. Ons hoor elke dag geweerskote.”

Back To Top
No results found...