IRAN – Ghazal is in hegtenis geneem nadat sy betoog het teen die teistering wat sy verduur het sedert sy sewe jaar gelede vanaf Islam tot bekering gekom het. Bid vir haar fisiese, emosionele en geestelike genesing.
Prayer Points