MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA – Waar Jemal woon, het Moslems die Christene geïsoleer. Dit is moeilik, selfs gevaarlik, vir kinders om alleen skool toe te gaan. Hy vra ons om te bid: “Bid vir vrymoedigheid op elke plek waar ek gaan.”
Prayer Points