GEHEIME GELOWIGES – “Toe ek die Bybel vir die eerste keer gelees het, het ek gehuil oor die pragtige woorde daarin,” sê Yasin. Bid dat die Skrif lewenskragtig sal wees te midde van die isolasie en vervolging van geheime gelowiges.
Prayer Points