Skip to content

18 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA – Rifkatu word voortdurend geteister deur verskriklike nagmerries oor Fulanimilitante wat haar agtervolg. Bid dat die Prins van Vrede hierdie nagmerries sal wegneem en haar broodnodige rus sal gee.

Back To Top
No results found...