Skip to content

17 Januarie 2025

  • Corrin Durrheim

Bid vir die gelowiges wat alles waag om bymekaar te kom en te aanbid. Die aantal kerkleiers wat die afgelope jaar in Iran gevange geneem is, het die hoogte ingeskiet. Bid vir hul vrylating en die Heilige Gees se vertroosting.

Back To Top
No results found...