Skip to content

16 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

AFGANISTAN – Samira bedank jou dat jy saam met haar bid en deel nog ʼn versoek: “Bid vir fisiese veiligheid, dat ons Christenskap nie ontdek sal word nie en dat ons geloof sterk sal bly. Bid vir toegang tot die Bybel, en dat meer mense gedoop sal word en
dissipels sal word.”

Back To Top
No results found...