Inaya neem deel aan ʼn veilige storievertellingsprogram wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote gelei word, waar sy die Bybel kan leer ken en hoop en moed kan vind om Jesus te bly vertrou. Bid vir die veiligheid van die gelowiges wat hierdie inisiatief bestuur.
Prayer Points
