Skip to content

15 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

PALESTINA – Ons veldspan rapporteer dat daar ʼn lang pad vir Christene in Gasa voorlê om hul lewens en eiendom te herstel ná die geweld wat hulle ervaar het. Bid dat hulle van die trauma en oorlogswonde sal genees.

Back To Top
Soek