GEHEIME GELOWIGES – Bid vir vrede vir Salim se ouers, wat hul seun op aanbeveling van Geopende Deure se plaaslike vennote by ʼn skool ingeskryf het sonder om hul Christelike geloof te noem. “Dit is vir nou die enigste opsie om ons kind te beskerm,” sê Salim se pa.
Prayer Points