Skip to content

13 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES – Bid saam met Salim (5). Toe sy ouers hul Christelike geloof onthul het, het hy van die skool af gekom met kneusplekke en geskeurde klere, geboelie deur sy Moslem-klasmaats. Bid vir kinders wie se geloof hulle in gevaar stel.

Back To Top
Soek