Skip to content

12 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

IRAK – Bid vir ons plaaslike vennoot wat projekvoorstelle bestudeer vir mikroleningsprojekte vir Irakse Christene wat finansieel sukkel. Vra God vir wysheid en onderskeidingsvermoë vir die vennote wat hierdie lenings
oorweeg en toestaan.

Back To Top
Soek