Skip to content

12 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

AFGANISTAN – Vier jaar nadat die Taliban aan bewind gekom het, is dit byna onmoontlik om Christenskap openlik te beoefen. Bid vir beskerming en volharding vir Christene wat vanuit Islam tot bekering kom. Hulle ervaar glo “geweldsdreigemente, gedwonge oorskakeling na Islam en tronkstraf”.

Back To Top
No results found...