Skip to content

11 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA – Pastoor Soré het ʼn opdatering gedeel: Sy Moslem-pa het by hom kom woon op die grond waar sy familie hulle gevestig het nadat hulle ontwortel is. “Bid vir my pa en sy familie se bekering,” vra pastoor Soré.

Back To Top
No results found...