Skip to content

10 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES – Somayeh lei nou ʼn aanlyn bediening wat geheime Christene in Iran bedien. Sy woon ook opleidingsessies buite haar geboorteland by wat deur Geopende Deure gereël word. “Die opleiding het my begrip van God se Woord verbeter,” sê sy. Vra God om haar bediening uit te brei.

Back To Top
Soek