Skip to content

10 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MALEISIË – Een gelowige in die Ibanstamgroep deel: “Ons wag al sowat drie maande vir die Iban-Bybel – nou kan ons God se Woord in ons eie taal lees en hoor.” Bid dat hulle dissipels sal word wat nog dissipels maak en kerke begin.

Back To Top
No results found...