Bid saam met Razzouk Al-Akhras, ʼn werker in die Alliansiekerk in Homs. Hy het sy gebed vir die Kerk gedeel terwyl Sirië se nuwe regering aan bewind kom: “Ek bid dat die komende tyd tot eer van die Here sal wees, en dat hierdie regering die Kerk in sy sending sal ondersteun.”
Prayer Points