FILIPPYNNE – Bid vir voorsiening vir Ramona*, ʼn 48-jarige weduwee in Suidelike Filippyne. Haar kinders is weens hul geloof deur hul mans in die steek gelaat en woon steeds by haar. Ramona vra ons om vir ʼn konsekwente
inkomste te bid.
Prayer Points